Verander jou storie se privaatheidsinstellings op Facebook

Kopieer skakel
Hulp met iPhone-toepassing
Hulp met iPad-toepassing
Android-toepassinghulp
Rekenaarhulp
Facebook Lite-hulp
Enigiets wat jy by jou storie voeg, sal op Facebook en Messenger verskyn en sal met dieselfde gehoor op albei toepassings gedeel word.
Jy kan altyd beheer wie jou storie deel, en jy kan hierdie instellings enige tyd verander.

Verander jou storie se privaatheidsinstellings

  1. Voeg ’n foto of video by om jou storie te deel.
  2. Klik langs Jou storie links bo op Instellings en kies jou gehoor:
    • Publiek: As jy Publiek kies, sal jou storie vir almal op Facebook of Messenger sigbaar wees.
    • Vriende: As jy Vriende kies, sal jou storie vir jou Facebook-vriende sigbaar wees.
    • Gepasmaak: As jy Gepasmaak kies, sal die storie slegs sigaar wees vir diegene wat jy kies.

Verberg jou storie vir spesifieke mense

  1. Maak die Facebook-toepassing vir iOS of Android oop.
  2. Stel jou storieprivaatheid na Vriende.
  3. Tik op Verberg storie vir.
  4. Tik om mense te kies vir wie jy jou storie wil verberg.
  5. Tik boaan op Klaar of Terug, en dan op Stoor.
As jy iemand op jou Beperkingslys geplaas het, sal hulle nie jou storie kan sien nie.
Let wel: Enige veranderinge wat jy aan jou storie se privaatheidsinstellings aanbring, sal op enige foto’s en video’s van toepassing wees wat tans in jou storie is sowel as dié wat jy in die toekoms gaan byvoeg. Jy kan hierdie instellings enige tyd verander.

Ja
Nee

Ander maniere om hulp te kry

Klets met Meta AI-steundiensassistent
Los probleme op, maak veranderinge en kry intydse ondersteuning